Bou ‘n Krone-legkaart En WEN!

Met inperking weet jy dalk nie wat om met jouself aan te vang nie. Wel ons het die oplossing.
Bou ons 300-stuk legkaart hier onder wat jou vir ure sal besig hou, neem 'n skermgreep (screenshot) daarvan sodra jy klaar is en deel dit met ons op sosiale
media en tag ons gerus daarin met @KroneFans en #Krone7Legkaart.


JY KAN DIE KANS STAAN OM EEN VAN TWEE DUBBEL KRONE 7-KAARTJIES TE WEN TER WAARDE VAN R990 IN TOTAAL!
Kompetisie sluit op 1 Junie 2020 en wenners sal op 1 Junie 2020 om 12:00 hier bekendgemaak word.
Jou inskrywing is slegs geldig as jy die legkaart suksesvol voltooi het, en op jou sosiale media met ons gedeel het en @KroneFans en #KroneLegkaart getag het.

Geniet dit en hou ons op hoogte hoe jy vorder op Facebook, Twitter en Instagram!