Synth Peter Is Terug Met ‘n Waatlemoen

Synth Peter het homself reeds gevestig as een van die beste DJ's & Vervaardigers in Afrikaanse dansmusiek met sy suksesvolle bekendstellings Hier Om Te Dans, Boerrepompie Remix, Seks Op Die Strand & Modelle, Rebelle, Junkies & Jocks.

Sy nuutste danstreffer Boom Boom Waatlemoen bewys weereens sy vermoë om 'n treffer te vervaardig en in die voetspore van insternationale DJ's te volg. Met hierdie nuwe vrystelling bring hy die Somer-gevoel terug en sal jou beslis laat hardloop na die dansvloer.

LUISTER OOK